Vlermuis en Kat


waddejel gan hier aan??

Hier gesels kat en vlermuis oor dinge. Bietjie vaag ne? Maar hopelik vorm ‘n duideliker beeld soos die tyd aanstap. Ons gaan baie probeer lag. En ernstig wees. En huil. Want miskien tussen al die chaos kan ons begin verstaan waddejel ons hier soek en wie ons is en hoe die beste manier is om te wees.


Comments

  1. neykie says:

    solank julle my ook iets kan leer oor wat ons hier soek en en en

    Go for it

    | Reply Posted 1 year, 11 months ago
  2. Spikkeltjielig says:

    Toemaar, ek het klaar goed pak gekry, my skerm het aan die brand geslaan van pure verleentheid gereflekteer van my lyf af. Ek wil mos impulsief wees. Is ek spyt? Nee, want so leer mens mos of hoe?

    Kat en vlermuis se dinge smaak soos jam! ‘n Groen lig van my kant af, beslis!

    Ek was net so bietjie te dom om die (Change) ens se seine te verstaan, maar nou ja, ten minste kan ek nog diep en aanhoudend bloos en voel hoe my lyf kan verkool en dan weer daaroor kom.

    | Reply Posted 1 year, 11 months ago
  3. Spikkeltjielig says:

    Kat en vlermuis se ‘gesels-styl’ voel alte bekend hier bo en laat my sommer baie tuis en voel. So al of ek die bekendheid in asem en proe?

    | Reply Posted 1 year, 11 months ago
  4. netjane says:

    Waddejel gaan hier aan dat daar niks meer hier aangaan nie?

    | Reply Posted 1 year, 6 months ago


Lewer Kommentaar

(vereisde)

(vereisde)



Formatting your comment
Back to Top | Teks Area: Larger | Kleiner