Ossillasie
Die son sak laag agter Robben eiland. 30 lywe dryf geruisloos op die water. Lang planke, kort planke, skuimrubber-borde, vinne. Intense afwagting. Dan kom ‘n groot een… Twee lywe word meegesleur, twee lywe speel met die muur van water vir ‘n honderd meter. Dan ossilleer 30 lywe weer onder die son. Op en af.
Lewer Kommentaar
↑ Back to Top | Teks Area: Larger | Kleiner