Vlermuis en Kat



Breek gelyk…

Kom ons neem vir ‘n oomblik aan ek lewe in ‘n veilige omgewing. Die meeste wat daar nog ooit op my geskiet was (eintlik indirek) was op die gastehuis waar ek in Melkbosstrand woon hierdie week. En ek is ‘n Johannesburger. Mense se lewens verskil. Maar daar kan enige plek ‘n trigger-happy ou rondloop, al bly jy nie in Gomorra nie kapenaars…


Lewer Kommentaar

(vereisde)

(vereisde)



Formatting your comment
Back to Top | Teks Area: Larger | Kleiner