Vlermuis en Kat



Prostitusie

Ek wonder of die mense van vandag se Burger mooi gedink het oor die woordgebruik in hierdie sinnetjies:

“Ons glo in Suid-Afrika moet beide die prostitute en hul kliënte vervolg word. Elke skuiwergat moet toe sodat daar ’n duidelike boodskap uitgestuur word dat prostitusie onder géén omstandighede aanvaarbaar is nie.”  (Bold my eie, maar ek wou nie die woord vetgedruk gebruik nie.)

Jy kan die hele berig hierso lees en verder giggel oor Swede se gewettigde prostitute wat Denemarke toe vlug waar hulle onwettig die skuiwergate kan oop hou.


Comments

  1. maeree says:

    ag ou vlermuisie, jy’s funny

    | Reply Posted 1 year, 1 month ago


Lewer Kommentaar

(vereisde)

(vereisde)



Formatting your comment
Back to Top | Teks Area: Larger | Kleiner