Comments on: Gepraat van catch 22

By: maeree
comment op post, nie comments nie:

ek ook.

By: vlermuis
lol @ Mefri @ kakiebos

By: Mefri
..omdat hulle beter is? sê wie?  Jy is nie beter as iemand anders as jy op hulle neerkyk nie, die ou wat dink hy groei geestelik en dan van ‘bo’ afkyk op ander groei kakiebos  en nie geestelik nie -LOL hulle is stupid!

By: vlermuis
Ok, ek voel bietjie beter.  Maar: Ek kan steeds in die posisie wees dat ek ook nie vir hierdie mense grace het nie, en op hulle neersien omdat ek dink hulle is stupid.

By: kat
Ek stem nie heeltemal saam nie.  Ek dink nie jy is dieselfde nie.  As mens kwaad raak (veroordelend?)  teenoor veroordelende mense, beteken dit mos jy DINK oor die situasie en probeer dit in ‘n raamwerk sit waar dit MOET bevraagteken en veroordeel word, anders gaan niks verander nie.  Aan die ander kant staan die mense wat veroordeel en gladnie ‘n gedagte daaroor het van ‘n week oud nie.  Hulle veroordeel as ‘n standaard lewensuitkyk, en wonner nie verder oor die gevolge of hulle eie benadering tot die lewe nie.  Jy is rerig anders, jou catch 22 het ‘n backdoor.