Vlermuis en Kat



Gepraat van catch 22

Ek het ‘n effense probleem, Kat.  Jy verwys na ‘n catch 22.  Ek sit met ene.

Is dit nie erg hoe baie veroordelende mense hierdie planeet bewandel nie?  Mense wat net weet hoe om beter geestelik te groei, te bid, te lewe, te werk, te kies.  En omdat hulle beter is, kyk hulle af / terug na die ander, want hulle verstaan genade nou beter as voorheen, sê hulle.  (Tehehe.)

My probleem: Ek kyk neer op hierdie veroordelendes.

Ek is dieselfde.


Comments

  1. kat says:

    Ek stem nie heeltemal saam nie. Ek dink nie jy is dieselfde nie. As mens kwaad raak (veroordelend?) teenoor veroordelende mense, beteken dit mos jy DINK oor die situasie en probeer dit in ‘n raamwerk sit waar dit MOET bevraagteken en veroordeel word, anders gaan niks verander nie. Aan die ander kant staan die mense wat veroordeel en gladnie ‘n gedagte daaroor het van ‘n week oud nie. Hulle veroordeel as ‘n standaard lewensuitkyk, en wonner nie verder oor die gevolge of hulle eie benadering tot die lewe nie. Jy is rerig anders, jou catch 22 het ‘n backdoor.

    | Reply Posted 1 year, 3 months ago
  2. vlermuis says:

    Ok, ek voel bietjie beter. Maar: Ek kan steeds in die posisie wees dat ek ook nie vir hierdie mense grace het nie, en op hulle neersien omdat ek dink hulle is stupid.

    | Reply Posted 1 year, 3 months ago
  3. Mefri says:

    ..omdat hulle beter is? sê wie? Jy is nie beter as iemand anders as jy op hulle neerkyk nie, die ou wat dink hy groei geestelik en dan van ‘bo’ afkyk op ander groei kakiebos en nie geestelik nie -LOL hulle is stupid!

    | Reply Posted 1 year, 3 months ago
  4. vlermuis says:

    lol @ Mefri @ kakiebos

    | Reply Posted 1 year, 3 months ago
  5. maeree says:

    comment op post, nie comments nie:

    ek ook.

    | Reply Posted 1 year, 3 months ago


Lewer Kommentaar

(vereisde)

(vereisde)



Formatting your comment
Back to Top | Teks Area: Larger | Kleiner