Vlermuis en Kat



Disconnection.

Kom ek reveal ietsie.  Kat is so 2 maande terug getroud.  Maar dis nie punt hierso nie.  Ek kry anderaand ‘n e-pos van ‘n meisie wat ek leer ken het deur my vrou.  Ek het saam met die meisie uitgegaan in Kaapstad, en ons is pelle.  All good!  Maar haar e-pos het 2 dinge ingehad wat my confuse:

1.  Ek het ‘n opinie gehad oor die Bybel in my gesprek met haar daai aand, en toe e-pos sy vir my ‘n Bybelversie wat my opinie ondermyn.  Talk about a catch-22…

2.  Hier is die stunner:  Sy wil nie meer alleen saam met my kuier nie.  Which is fine with me in principle.  Maar sy dui aan dat ek getroud is en dit maak haar ongemaklik.   Also okay with me, but….

Nietemin, lykmy kaapkiet is confusedkiet.


Comments

  1. vlermuis says:

    Dalk hou sy nie van net een partner op ‘n slag nie. Jou vrou moet by wees.

    En wie het HIERDIE post geskryf, hmm? http://vlermuiskat.wordpress.com/2007/12/05/om-passievol-lief-te-wees-vir-iemande/ :-)

    | Reply Posted 1 year, 4 months ago
  2. maeree says:

    ag tog, dit tick my sommer af. hierdie stupit idee dat mans en vrou nie vriende kan wees nie. vertrou sy nie haarself nie? dalk is jy net eenvoudig te sexy. sorry.

    | Reply Posted 1 year, 4 months ago
  3. Moontlik wil sy versoekings weerstaan, wat tot oneindige probleme kan lei. Moontlik dink sy nog nugter.

    | Reply Posted 1 year, 3 months ago


Lewer Kommentaar

(vereisde)

(vereisde)



Formatting your comment
Back to Top | Teks Area: Larger | Kleiner