Na lang stilte…
…en menige laatnag en lang dag van beplanning, is dinge uiteindelik reg vir die dag. Daar is 5 dae oor. Al my vriende wys openlik hulle is bly. My ouers kan nie wag nie. Facebook-boodskappe rol in. Ek sweef. Kat sit saterdag ‘n ring aan Catwoman se vinger.
Baie geluk Kat.
| Posted 1 year, 6 months agotrouring of verloofring?
| Posted 1 year, 6 months agotrouring!
| Posted 1 year, 6 months agoKieties by dosyne! Mwahh, baie geluk!
| Posted 1 year, 6 months agoHoop jy’t lekker getrou! Miauw!
| Posted 1 year, 5 months ago