Ek het gevlug…
… van die blogosfeer, van vriende, en sommer van als. Daar was hartseer, daar was blydskap. En nou is ek terug. Bietjie anders. En my kop dink nie meer net aan ‘n verhandeling nie, maar aan alles wat ek aan gedink het voor ek dit begin skryf het. So. Ek is terug. ONS… is terug.
Die kat kom weer, hy wou nie langer wag. Die anderdag more was die kat weer terug!
| Posted 1 year, 8 months agowelkom terug!
| Posted 1 year, 8 months agoWelkom terug. Sterkte en lekker dink!
| Posted 1 year, 8 months agoWelkom ek was amper half bekommerd oor die kat en die vlermuis….
Nie te hard dink nie hoor
| Posted 1 year, 8 months agoDog julle het dalk ‘n geveg om die dood gehad. Welkom terug.
| Posted 1 year, 8 months agoWelkom terug!
| Posted 1 year, 8 months agoAan almal: Hartlik dankie!
| Posted 1 year, 8 months ago