Vlermuis en Kat



Selfgerig

Vanoggend in die kar oppad werktoe sit ek en wonder hoekom ons so selfgerig is.  Elkeen vir homself.  My baas is ‘n asshole, maar ek kan sien hy  het probleme met homself,  en dan projekteer hy dit op almal.  Eintlik is dit unfair.  En eintlik beteken dit hyt ons almal nodig, want sonder ons mag hy dalk sy probleme op homself begin uithaal, en wat gaan dan van hom word…?  Ek dink mens kan so bietjie selfgerig wees.  Solank jy die implikasies verstaan en dit onder beheer het. :)


Comments

  1. Da Mario says:

    Tensy jou man jou Baas is dink ek dis beter indien hy eerder sy eie probleme op homself reflekteer. Who cares wat van hom word? :evil:

    | Reply Posted 1 year, 8 months ago
  2. maeree says:

    soms is ek te moeg om vir ander om te gee.
    en dit tick my ongelooflik af.
    dan haal ek dit op ander uit.

    | Reply Posted 1 year, 8 months ago
  3. netjane says:

    “I know that I should think about giving
    And think about
    Helping out
    And think about
    Think about living
    But I can’t seem to rescue myself”

    – Mirror Song, Live

    | Reply Posted 1 year, 8 months ago


Lewer Kommentaar

(vereisde)

(vereisde)



Formatting your comment
Back to Top | Teks Area: Larger | Kleiner