Vlermuis en Kat



Aapstert

Kyk my das!
aapstert


Comments

  1. Zee says:

    Nou wonder ek hierso!! Hoe het hulle dit gedoen? Narkose?? Maar tog te cute!

    | Reply Posted 1 year, 10 months ago
  2. vlermuis says:

    Om eerlik te wees. ek vermoed die das was reeds daar… :lol:

    | Reply Posted 1 year, 10 months ago
  3. Da Mario says:

    Whahahaha!!! Party mense het klaarblyklik HOPELOOS te veel tyd… :lol:

    | Reply Posted 1 year, 10 months ago
  4. Da Mario says:

    Net gou ‘n addisionele vragie…
    Vlermuis…
    Hoekom het jy hierdie gepost onder die katagorie “Kat praat alleen”? :D

    | Reply Posted 1 year, 10 months ago
  5. maeree says:

    mense wat katte martel, het ek agtergekom, is gewoonlik baie kreatief.

    | Reply Posted 1 year, 10 months ago
  6. vlermuis says:

    DM

    Daai katvriend van my is nogal lui. Hy het die foto vir my aangestuur, en gevra ek moet dit sommer post.

    En ek kon nie so ‘n mooi foto kry van ‘n vlermuis se das nie. So toe post ek dit (sonder sy uitsluitlike toestemming) onder sy naam.

    (Glo jy nie ons is actually 2 mense nie?)

    | Reply Posted 1 year, 10 months ago
  7. vlermuis says:

    En Maeree, hoe het jy dit agtergekom?

    | Reply Posted 1 year, 10 months ago
  8. maeree says:

    waarnemingsvermoë

    ek het so ‘n pa
    en broer
    en man

    | Reply Posted 1 year, 10 months ago
  9. sonkind says:

    Katte is net so kreatief, hulle laat hulle nie sommer martel nie.

    | Reply Posted 1 year, 10 months ago


Lewer Kommentaar

(vereisde)

(vereisde)



Formatting your comment
Back to Top | Teks Area: Larger | Kleiner