Rooikappie
Vir George se 5de puntjie:
Op ‘n mooi dokken fag staan rokken Fooikappie op. Sy pak ‘n mokken fandjie met kokken fos. Dit is vir haar okken fouma. Sy trek haar rooi jokken fassie aan en gaan by die dokken feur uit. Al singende stap sy af in die pokken faadjie.
In die bokken fos pluk sy bokken flommetjies vir okken fouma. Uiteindelik kom sy by die hokken fuis aan. Sy kokken flop, en maak die dokken feur oop. Binnekant le okken fouma op die bokken fed.
Rokken Fooikappie skrik gokken froot. “Ouma! Hoekom is ouma se okken foë dan so groot?”
“Sodat ek jou beter kan sokken fien, my kind.”
“En Ouma, hoekom is Ouma se nokken feus dan so groot?”
”Sodat ek jou beter kan rokken fuik, my kind.”
“En Ouma, hoekom is Ouma se mokken fond dan so groot?”
“Sodat ek jou beter op kan vokken freet, my kind.”
Dis nie hoe ek die storie geleer is nie.
| Posted 1 year, 11 months agoJy is alweer getag: http://boegels.wordpress.com/
| Posted 1 year, 11 months agoWhahaha… kyk nou daai is n badtime story!
| Posted 1 year, 10 months agoEk moet dit seker nie erken nie, maar dit was vrek moeilik om te lees!
| Posted 1 year, 10 months ago