Julle het dit seker al agtergekom?
Apologie aan my medeblogger, Kat, natuurlik.
Whahahaha… vrek maar ek hoef net n draai hier by julle te kom maak om n smile terug op my gesig te sit! Dankie.
Ja-nee, te midde van skinder en ernstig raak en so aan en soaan in te veel blogs, is hierdie ‘n lafenissie.
En oor hierdie hier bo, soos hulle sou se: “Many a true word is spoken in jest!.”
ha! ek het nog altyd nét die waarheid gepraat op my blog.
ha!
ek het nog nooit die waarheid gepraat nie…..
BLERRIE OULIK…EK LUV DIERE…en ja, Blogging het die manier om die waarheid meer duidelik te maak!My eerste keer hier…sal defnitief weer kom inloer!
Whahaha! Cool pic!
Ja… blogs lieg nie. Dis daai damn skrywers waarvoor mens versigtig moet wees!!
soos ek gese het ini pic: daai dobermann het nie geweet wat hom getref het nie…
Naam (vereisde)
E-pos (vereisde)
Webblad
The following XHTML tags are available for use:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
URLs are automatically converted to hyperlinks.
Notify me of follow-up comments via email.
"blogs vertel die reine waarheid" was written Januarie 25th, 2008 by vlermuis, and filed under Vlermuis praat alleen
There are 8 responses.
↓ Read comments, respond or follow responses via XML.
Whahahaha… vrek maar ek hoef net n draai hier by julle te kom maak om n smile terug op my gesig te sit! Dankie.
| Posted 1 year, 11 months agoJa-nee, te midde van skinder en ernstig raak en so aan en soaan in te veel blogs, is hierdie ‘n lafenissie.
En oor hierdie hier bo, soos hulle sou se: “Many a true word is spoken in jest!.”
| Posted 1 year, 11 months agoha!
| Posted 1 year, 11 months agoek het nog altyd nét die waarheid gepraat op my blog.
ha!
ek het nog nooit die waarheid gepraat nie…..
| Posted 1 year, 11 months agoBLERRIE OULIK…EK LUV DIERE…en ja, Blogging het die manier om die waarheid meer duidelik te maak!My eerste keer hier…sal defnitief weer kom inloer!
| Posted 1 year, 11 months agoWhahaha! Cool pic!
| Posted 1 year, 11 months agoJa… blogs lieg nie. Dis daai damn skrywers waarvoor mens versigtig moet wees!!
| Posted 1 year, 11 months agosoos ek gese het ini pic: daai dobermann het nie geweet wat hom getref het nie…
| Posted 1 year, 11 months ago