Vlermuis en Kat



Straight is so gay

Vlermuis: Kyk daardie mooi dryfhout tussen die klippe.

Kat (grinnik): Oja, jy is mos half man, half kunsmens.

Vlermuis: Wat meen jy? Dit het mos niks met mekaar uit te waai nie?

Kat (spin): Ek joke net.

Vlermuis: Come to think of it… dit word mos verwag dat straight macho manne moet hou van vroue…

Kat: Ja?

Vlermuis: En tradisioneel word vroue gesien as mooi en fyn en sag.

Kat: Jy’s reg.  Dis eintlik baie gay om straight te wees.


Comments

  1. TristonJ says:

    whahahaha… damn goed hoor… :laugh:

    | Reply Posted 1 year, 9 months ago
  2. George Maru says:

    Sorry, maar in geen teenswoordige of toekomstige tydsbedeling of enige parallelle universe sal jy my kry om aan David Hasselhof as “so gay” te dink nie.

    Huh-uh. Never.

    | Reply Posted 1 year, 9 months ago
  3. vlermuis says:

    lol @ goeorge. Dankie, Triston

    | Reply Posted 1 year, 9 months ago
  4. vlermuis says:

    aarde. het bedoel george

    | Reply Posted 1 year, 9 months ago
  5. sonkind says:

    If men can be in touch with their feminine side and still be straight, can women the be in touch with their male side and still be all women?

    Certainly, I think!

    | Reply Posted 1 year, 9 months ago
  6. Louw de Twak says:

    can men be in touch with their feminine side too? or should we just touch a feminine side?

    | Reply Posted 1 year, 9 months ago
  7. vlermuis says:

    Sonja! 100%
    Louw! Grapjas. Like it.

    | Reply Posted 1 year, 9 months ago
  8. Da Mario says:

    Ja wel, dan is ek seker maar so gay soos enige iets aangesien ek die girlies so like. Nou is ek confussed…. :???:

    Lekker dag! :lol:

    | Reply Posted 1 year, 9 months ago
  9. Da Mario says:

    Jy sien vlermuis: “…aangesien ek die girlies so like…”
    :lol:

    | Reply Posted 1 year, 9 months ago


Lewer Kommentaar

(vereisde)

(vereisde)



Formatting your comment
Back to Top | Teks Area: Larger | Kleiner