Drink kreatief
Sommige mense is darem lief vir hulle drank. Hier lees ek van ‘n ou wat sy g*t gesien het: Hy het die kortpad na dronkenskap verkies. Deur die wand van sy kolon.
Ek wonder of hy darem kon agterkom watter oesjaar dit was. “Ek voel so aan my bas dit was ‘n goeie een.”
Die drank-enema is nogal ‘n ou ding. Marilyn Monroe het dit ook gedoen, so paar ander celebs ook, voda is glo gewild. So ontmoet sy die duisternis gou-gou.
| Posted 1 year, 9 months ago