Comments on: sitplekgordel en veiligheid

By: machiel
Is okay, sonkind.

Die rede hoekom mens verplig word om jou veiligheidsgordel te dra is nie vir jouself nie, maar die feit dat die samelewing almal moet help betaal as jy dan nie doodgaan nie, maar as een of ander koolkop in ‘n inrigting opeindig.

Die rede hoekom jou passasiers verplig is om gordels te dra is omdat die derdepartyversekering deur ons almal betaal moet word (petrolprys) en die dra van gordels verminder die eise.

Ons kan dus kollektief almal die beursies bietjie skud, of almal gordels dra…

Sonkind, statisties gesien red gordels baie meer lewens as wat dit neem…

By: sonkind
machiel – is mar reg so. ek het my orgaanskenkerskaartjie altyd by my. sallie gordel dra nie – oor my dooie liggaam. sou al dood gewees het, het ek hom gedra.

By: Vlermuis
Grap is, ek dra my gordel.  Is net by voorbaat vies oor die feit dat mense so inkonsekwent kan wees en sou reken hulle kan my beboet as ek vergeet.

By: machiel
In Nederland wil hulle die dra van veiligheidsgordels nou vrywillig maak, omdat hulle ‘n tekort het aan (jong, gesonde) orgaanskenkers. Ek hoop julle anti-gordeldraers is almal geregistreerd as orgaanskenkers…

Persoonlik ry ek nie voordat almal by my in die kar se gordels vas is nie, ek hoef nie hulle bloed op my hande te hê nie. Ek ry ook nie daarsonder nie.

Maar ja, dat die owerheid mens moet verplig om dit te doen, is absurd.

By: lousirr
Ek het iemand al hoor uitwys dat deur nie ‘n sitplekgordel te dra nie, ry jy moontlik meer versigtig. Dus, om sitplekgordel te dra moet onwettig wees, want dan gee jy minder om vir die voetgangers en ander mense om jou… hmm…

So waar fladder die vlermuis nóg rond, die afgelope tyd?

By: neykie
beboet my dan maar, oorlat ek iemand liefhet?

~me wag vir die vonnis~

“n vlermuis so na my hart

By: Vlermuis
/me grom so bietjie, al is ek vlermuis.  Maar boesemvriend mag maar kat so na jou smaak wees, Sonna.

By: sonkind
Jy klink na ‘n kat so na my smaak. Lank lank gelede, toe jy as kat nog ‘n katjie was, het ek op my blog vertel van die arrogante metropolisieman wat my wou toesluit oor ‘n veiligheidsgordel. Ek wag nou nog.

Ek weier om een te dra en ek wil SOOO graag ‘n boete kry sodat ek kan hof toe gaan en groot marakkas daar kan maak. Maar dink jy die fuckers wil my ‘n boete gee? No ways!

By: kat
Ek dink ek leef onveilig op die volgende plekke:

1.  Ek laat die badkamer by die werk minder plesierig agter as die toestand waarin ek hom gekry het.  (Rerig, hulle het nie airfreshener nie, silly silly)

2.  Ek vloek.  En ek weet dis f* onregverdig om heeltyd na f* mense se vloekery te moet luister.  F*.  R300,00 …netso…

3.  Jy mag dalk stuiptrekkings kry as jy my sien en jy’s nie liberal-minded nie.  Stuiptrekkings is nooit goed nie.

4.  Ek doen V-box by die gym.  Ekt amper iemand se neus al afgeslaan omdat ek nie gekyk het watter kant toe die instrukteur wys ek moet gaan nie.

Eks ‘n walking, talking public hazard.

By: Nikita
hey! maar jy voel sterk daaroor he! LOL! Ek was vir jare ook so, nooit vasgemaak, maar nou kan ek nie ry tensy ek hom nie aanhet nie!

By: fredddels
Ja, dan behoort mens in Desember ook beboet te word vir bloot shopping doen ook.  Dis bitter gevaarlik.  Of om in RSA te vlieg.