origins of worship, roomys en goue kompasse
Ek sien op TV dat OLA daarop aanspraak maak dat hulle nuwe origins of worship ontdek het: Roomys. (Insert frantic drums and women screaming “ooooooh” here.)
Ek kan my seker vergryp hieraan, en dalk ook aan die roomys. Maar dit beteken nog nie ek stem saam nie.

Mooi dolla, maar ek eet nie roomys nie. Hulle sal beter as dit moet doen om my te laat roomys eet.
| Posted 1 year, 11 months agoRegtig? Somer, SON en roomys gaan dan so goed saam?
| Posted 1 year, 11 months agoEn daar sĂȘ ding amper: Sonson hou nie van roomys nie – sy smelt hulle in die somer.
| Posted 1 year, 11 months agoMaar ding sal net lippe lek vir daai roomys in die advertensie – ding het nog nie die dolla se gesig gesien nie, maar sy is belowend – so in die omgewing van waar die roomys gehou word…