comments oor comments
Vlermuis: Algemene comments is volop deesdae
Kat: En dit help my f*ol
Vlermuis: Is so. Is daar comments wat help?
Kat: Ja, die wat se: Jy kan die volgende probeer: koop by pick n pay eerder as spar;
drink vodka eerder as whickey
whiskey
Vlermuis: Hickey klink ook lekker
Kat: Lees boeke eerder as dvd kyk
![]()
Mmmmmmmmm! Ekke ‘laaik’!!!!
| Posted 1 year, 11 months agoJulle 2 is bietjie weird. Maar hou so aan.
| Posted 1 year, 11 months agobriljant weird in ‘n goeie way!!!!
| Posted 1 year, 11 months agoKat: Lees boeke eerder as dvd kyk
Watter boeke? Want daar’s vele comments op die goed ook……
| Posted 1 year, 11 months agoEk dink dit gaan oor die spesifieke konsep van dvd kyk en boeklees. Ek weet watter een is beter vir MY, en waarde-vir-tyd so-to-speak. Maar dis weereens ‘n voorbeeld van wat comments is. Presies dit: comments. Ek reken die’s wat werklik handig is bied jou ‘n plan aan ook om ten goede ‘n verandering aan te bring. Wat dink jy?
Spesifieke boeke? Maybe boeke oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Dat ons kan verstaan waar ons almal inpas en hoekom SA lyk soos hy lyk. Miskien verander ons manier dan oor hoe ons mense in SA hanteer… Maar dis maar net my comment op jou comment.
| Posted 1 year, 11 months agoKat as ek ‘n comment op jou comment kon los sou ek maar ek is nou skoon sonner enige woorde, so hierdie is ‘n useless comment
| Posted 1 year, 11 months agoEintlik is hierdie gesprek tussen die kat en die vlermuis n.a.v. die katpraat in die vorige post. Oor die nuus van vanoggend oor die radio.
| Posted 1 year, 11 months agodit klink soos daai russiese poppies binne inmekaar. ek comment op jou comment op my comment op jou comment ad infinitum
| Posted 1 year, 11 months ago